Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624085737 | Published: August 8, 2018 | Paperback

Die eks-noodgeval

Die eks-noodgeval

Regular price R 130
Regular price R 0 Sale price R 130
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Alana De Koker dink nie twee keer daaroor om as trauma-chirurg in Johannesburg te spesialiseer nie. Om voortdurend aan die gang te bly sal juis help om die duiwels uit haar kop te hou. Dan hoor sy egter 'n bekende stem by ongevalle, Daar lê die laaste persoon op aarde wat sy ooit weer wou sien. Na vyf jaar moet sy haarself steeds herinner om kalm te bly as Braam Smit net na haar kyk. Maar die sexy paramedikus en reddingsinstrukteur maak steeds haar knieë en ander vroue s'n lam. Dis 'n ander Alana wat nou voor Braam staan. En sy sal als in haar vermoë doen om seker te maak hy sien nie dat haar wonde steeds rou is nie. Sy mag nie weer in haar eksman se arms beland nie.

Author Cecilia Steyn

View full details