ISBN: 9780624085881 | Published: July 2, 2019 | Paperback
Christo Wiese - Risiko en rykdom
Christo Wiese - Risiko en rykdom
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Christo Wiese was nog nooit bang om 'n kans te vat nie. Dié sakeman het sy tande by Pep Stores geslyp en 'n sakeryk opgebou wat Shoprite en 'n rits ander maatskappye insluit. Hy maak 'n draai in die politiek en met sy kenmerkende flair koop hy diamantmyne, banke en wynplase. Die risiko's wat hy oor 50 jaar in die sakewêreld neem, maak van hom die rykste man in die land. Tot die kans wat hy op die meubelgroep Steinhoff waag, skeefloop en hom vinnig terugbring aarde toe. Binne 'n paar dae verloor die boorling van Upington 'n groter fortuin as wat almal behalwe die wêreld se vindingrykstes kan hoop om in 'n leeftyd op te bou.
Author T J Strydom
Share
