Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624086031 | Published: January 18, 2019 | Paperback

Bos

Bos

Regular price R 360
Regular price R 0 Sale price R 360
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Bloedbroers. 'n Vriendskap en totale vertroue gesmee in Angolese pseudo-operasies. Carlos Viyera, die veteraan met 'n duister, gewelddadige verlede. Tex Texeira, sy talentvolle protégé.
En toe is die oorlog verby. Of is dit?
Hoekom, na jare van donker geheime, het Carlos nou die grens oorgesteek as renosterstroper in Mosambiek? Die gevreesde, onaantasbare Kalingono, dood verklaar na 'n duister operasie … nou moordend terug?
Militêre Inligting soek antwoorde. En Tex Texeira is die enigste operateur wat dit naby hom kan waag. As hy die skietdood van sy eie vrou kan verwerk. En die gevoel van 'n lokval wat hy nie kan afskud nie.
Bos is 'n spanningsverhaal propvol aksie en intrigue.

View full details