Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624086178 | Published: September 12, 2018 | Paperback

Omdat jy my liefhet

Omdat jy my liefhet

Regular price R 120
Regular price R 0 Sale price R 120
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Livie Mulder moet vir 'n maand in haar oorlede tante se huis op Greyton gaan bly. Dis beslis nie die ideale bepaling nie, maar sy benodig die erfporsie om 'n belangrike droom te verwesenlik.
Op die dorp moet die handyman Bart Coetzee haar telkemale uit 'n penarie red. Dis ongelukkig dieselfde man wat haar van die eerste oomblik af verkeerd opgevryf het. Hoekom moet hy dan juis só dodelik aantreklik wees? Bart het egter Greyton toe gekom om stil te lewe, en om te probeer ontsnap van die een gebeurtenis wat hom byna vernietig het. Daarom vermy hy nou enige verdere komplikasies - veral vroue - in sy lewe.
Sal Bart kan aanbeweeg, en die hartseer van vier jaar gelede begrawe? Boonop moet Livie ook besluit of sy kans sien vir 'n toekoms saam met hom.

Author Elsa Winckler

View full details