Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624086239 | Published: October 10, 2018 | Paperback

In my drome

In my drome

Regular price R 120
Regular price R 0 Sale price R 120
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Dokter Stella Swift is sedert haar tienerjare heimlik verlief op Arend Barnard, maar dit blyk dat hy so min moontlik met dié rykmanskind te doen wil hê.
Jare later is Stella 'n gekwalifiseerde algemene praktisyn en Arend is die narkotiseur wat steeds oorloop van ambisie. Sy wil op haar eie voete staan en so gou moontlik onafhanklik van die Swift-miljoene funksioneer. Maar dan tref die een na die ander terugslag haar gesin.
Boonop glo haar jarelange vriend Tiaan dat hy en Stella bymekaar hoort. Daar is ook 'n vasberade fisioterapeut wat haar oë én drome op Arend gevestig het.
Het die noodlot net besluit dié twee dokters se lewenspaaie mag nooit kruis nie, of kan hulle te midde van al die chaos en teleurstelling steeds vrede en geluk in mekaar se arms vind?

View full details