Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624086390 | Published: October 10, 2018 | Paperback

Op die rug van 'n tier

Op die rug van 'n tier

Illustrator:Jesse Hodgson
Regular price R 199
Regular price R 0 Sale price R 199
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Tom teken 'n tier na sy besoek aan die kunsgalery. Daardie nag stap die tier uit die prent teen die muur tot langs hom en spin: 'Kom ons gaan stap!' Tom is bang, maar die tier stel hom gerus. Hierdie verhaal, geïnspireer deur Henri Rousseau se skildery Tier in 'n tropiese storm (Verras!) sal kinders help om vrese te oorkom, nes Tom op sy nagtelike uitstappie met 'n tier.

Author Dianne Hofmeyr

Illustrator Jesse Hodgson

View full details