Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624086642 | Published: December 20, 2018 | Paperback

Droomberig

Droomberig

Regular price R 120
Regular price R 0 Sale price R 120
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Anelia le Roux wil nes haar oorlede pa 'n joernalis wees. Haar nuwe werk by Nuus-Direk bied egter uitdaging op uitdaging.
Sy waai op 'n winderige dag teen die navorser Leon de Hanie vas. Daar is onmiddellik 'n wilde aantrekkingskrag tussen die twee en Anelia raak gou halsoorkop verlief. Maar hoe voel hý oor háár?
Intussen het Anelia 'n nare ondervinding met een van haar kollegas. Leon se geheimsinnige optrede laat haar ook wonder of hy nie iets vir haar wegsteek nie.
Mettertyd ontdek Leon nuwe inligting oor Anelia se pa se sogenaamde selfdood. Dan vertel iemand haar dat Leon doelbewus die inligting aan die media verkoop het om sy eie loopbaan te bevorder. Gaan sy vir Leon 'n kans gee om sy optrede te verduidelik?

Author Luné Olivier

View full details