Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624086819 | Published: July 10, 2019 | Paperback

Bella en Sebastiaan

Bella en Sebastiaan

Regular price R 175
Regular price R 0 Sale price R 175
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Bella ken 'n paar parmantige truuks. Sy en haar kat Sebastiaan woon op Wag-'n-Bietjie en sommer met die intrapslag laat hulle die dorp regopsit toe Bella al haar meubels by die voordeur uit toor. Sy neem ook deel aan die dorp se talentkonsert - as kulkunstenaar! Bella skryf Sebastiaan in vir die katteskou, met katastrofiese gevolge, en wanneer Bella werk kry as 'misterieuse koper' moet die dorp se diewe ligloop vir Bella-met-haar-kamera-bril!

Author Mari Grobler

View full details