Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624086857 | Published: May 14, 2019 | Paperback

Maya se musketier

Maya se musketier

Regular price R 230
Regular price Sale price R 230
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Maya kan nie glo hulle trek Bloemfontein toe nie - en dit omdat haar ma 'n langverlore tante se huis en katte geërf het. Simon is gewoond daaraan om met mishandelde perde te werk, maar Lynx lyk nie asof sy ooit haar slegte ervaring sal afskud nie. Dalk sal Lynx se nuwe stalmaats haar help beter word? Maya pas ook moeilik aan by die nuwe skool en stalle. Dit help nie dat tante Jacquette maar 'n vreemde karakter was en haar ongewone huis en tuin boonop in Bloemfontein berug is nie.

Author Marga Jonker

View full details