Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624086949 | Published: October 15, 2018 | Paperback

Pieter-Dirk Uys: Weerklink van 'n wanklank

Pieter-Dirk Uys: Weerklink van 'n wanklank

Regular price R 375
Regular price R 0 Sale price R 375
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

“Dit is Pieter-Dirk Uys sonder die grimering! Sonder rekwisiete, vals wimpers of hoë hakke …” Met meer as 7 000 verhoogoptredes op sy kapstok is Pieter-Dirk Uys volksbesit. In Weerklink van ’n wanklank, sy skreeusnaakse, roerende memoires, tree die mens agter die ikoon te voorskyn. Ons leer ken sy moeilike, musikaal-gedrewe pa, sy briljante, geheimsinnige ma, sy suster, die pianis-wonderkind, en Sannie Abader, “Pietertjie” se Kaapse Vlakte-ma. Dan is daar sy Paarlse ouma wat hom neem om by die Verwoerds te gaan kuier, sy ander Oma en haar onverbeterlike strudel, sy vriendskap met Sophia Loren, die geboorte van Evita Bezuidenhout, en die vreugdes en hartseer van ’n merkwaardige lewe.

View full details