Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624087519 | Published: November 1, 2019 | Paperback

Toring van Jasmyn

Toring van Jasmyn

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 255
Regular price R 0 Sale price R 255
Out of print
VAT included.

SANLAM-PRYS VIR JEUGLEKTUUR 2019 - GOUD

Toring van Jasmyn speel in die kleurvolle strate van Istanboel af.
Tydens hulle vakansie in Istaboel raak Nina, Markus en Neil bevriend met Sahib en sy suster Meryem. Sahib het ‘n stalletjie by die speserymark.
Hulle sien die kleurvolle stad deur die oë van hulle nuwe vriende.
Markus speel saam met Sahib se span sokker en Nina help Meryem met die bakke tradisionele kos wat sy elke dag maak om te verkoop.
Daar is politieke onrus, en bomaanvalle deur plaaslike terreurgroepe dreig om hulle vakansie in 'n nagmerrie te omskep.
Wanneer Nina ontvoer word, begin die poppe behoorlik dans.
Die vakansie ontaard in 'n avontuur wat hulle nie sommer sal vergeet nie.

View full details