Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624087663 | Published: January 31, 2019 | Paperback

Soort van 'n bevryde vrou

Soort van 'n bevryde vrou

Regular price R 295
Regular price R 0 Sale price R 295
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Zoe is 'n bevryde vrou. Wel . . . soort van. Haar ma en Swietie-pie, 'n brak sonder 'n pedigree, kritiseer haar graag - verál Zoe se losloop-leefstyl. Zak, die wannabe danser, kan dalk die antwoord op almal se drome wees. Zander verskyn ook op die horison. Hy skryf moord- en doodslagboeke en is nou op sy derde vrou. 'n Man om te vermy. Maar ook 'n man wat haar verstand stil soen. Sal sy die regte besluit kan neem? Indien nie, sal sy 'n tweede kans kry om haar foute reg te stel?

Author Kristel Loots

View full details