Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624087700 | Published: October 20, 2019 | Paperback

Gaan Suid-Afrika oukei wees

Gaan Suid-Afrika oukei wees

Regular price R 315
Regular price R 0 Sale price R 315
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Met die ANC se oorwinning in die 2019-verkiesing staan president Cyril Ramaphosa sterker as ooit. Hy kan nou sy beloftes om korrupsie in die regering uit te roei, uitvoer. Of nie? Wat is die kanse dat hy sukses gaan behaal, en wat beteken dit vir Suid-Afrika en sy mense? Hoe lyk ons toekoms in Suid-Afrika met uitdagings soos die EFF se rooi gevaar, die gronddebat en rassespanning? Gaan Suid-Afrika te midde van al die woelinge staande bly?

View full details