Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624087823 | Published: June 20, 2019 | Paperback

Fiela se kind

Fiela se kind

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 390
Regular price R 0 Sale price R 390
Out of print
VAT included.

Die driejarige seuntjie van Elias en Barta van Rooyen raak spoorloos weg in die Knysna-bos. In die Lange Kloof, anderkant die berg, ontferm Fiela Komoetie haar oor 'n weggooilam wat een nag voor haar deur kom huil.
Die een kind is Lukas, die ander Benjamin. Is dit dieselfde kind? Dié raaisel word nege jaar later oopgekrap deur twee sensusmanne wat die wit kind met die blou oë by 'n bruin gesin in die Lange Kloof kry.

View full details