1
/
of
1
ISBN: 9780624087861 | Published: February 11, 2020 | Paperback
Vergeet my nie
Vergeet my nie
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:François Bloemhof
Regular price
R 285
Regular price
R 0
Sale price
R 285
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Dit was voorwaar geen eenvoudige paadjie nie. Hulle ontmoet skrams. Ontmoet weer - en vind mekaar. Maar só maklik gaan dit nie wees nie, want so diep as wat hulle gevoel vir mekaar mag wees, beur die twee in heeltemal verskillende rigtings . . .Kom reis terug in die tyd (1997 tot 2000) vir hierdie twee mense se sonderlinge verhaal. Mardaleen Derks was die wenner van Huisgenoot en kykNET se tweede fliekkompetisie.
Author François Bloemhof
Share
