Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624087953 | Published: June 7, 2019 | Paperback

Ena Murray Keur 19

Ena Murray Keur 19

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:Ena Murray
Regular price R 310
Regular price R 0 Sale price R 310
Out of print
VAT included.

En die klippe sal uitroep
Verworpe silwer
Die uurglas loop leeg

In En die klippe sal uitroep is Miempie Rust, die distrik se nuwe verpleegsuster, nie beïndruk met Emile de Jongh se sjarme nie.

Hoekom wou Louis Mocke so gou met Santie Marais trou in Verworpe silwer? Voor sy al die legkaartstukkies inmekaar kan skuif, tref ’n ramp die Eloffsdallers. Hoekom is sy broer, Darius, so bekommerd oor Santie se toekoms? Boonop daag Louis se vorige liefde op met 'n seuntjie aan die hand.

Karien Saayman swig voor die getroude dr. Arnold Lutz se glimlag in Die uurglas loop leeg. 'n Huwelik met Hannes Eksteen word 'n reddingsboei uit die stormwaters van begeerte, tot hy in 'n ongeluk beland. Hannes se dokter, Christian Willems, ontwikkel ook gevoelens vir Karien. Dinge word verder gekompliseer wanneer Arnold 'n wewenaar word.

Author Ena Murray

View full details