1
/
of
1
ISBN: 9780624088578 | Published: July 3, 2019 | Paperback
Gedeeltelik bewolk
Gedeeltelik bewolk
Author:Ruan Kemp
Regular price
R 380
Regular price
R 0
Sale price
R 380
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
George Moore is gebore toe Jan Smuts dood is, word op 'n plaas in die Noord-Kaap groot, dien in 'n aaspeloton in Angola, raak deurmekaar met die Baader-Meinhof-bende in Duitsland, werk as joernalis tydens die noodtoestande in Kaapstad, en weldra word hy 'n saboteur, 'n skaapsmokkelaar, 'n mal man, 'n boemelaar. Tussendeur kul en koggel George prokureurs, kopdokters, en vroue.
Author Ruan Kemp
Share
