1
/
of
1
ISBN: 9780624088851 | Published: February 25, 2022 | Soft Cover
1 Recce Onsigbaarheid is ons krag Volume 3
1 Recce Onsigbaarheid is ons krag Volume 3
Author:Alexander Strachan
Regular price
R 350
Regular price
R 0
Sale price
R 350
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Die Slag van Cuito Cuanavale is al dekades lank 'n bron van hewige konflik en emosie, maar tot nou toe was min bekend oor die Recces se teenwoordigheid en impak tydens dié omstrede gevegte.
In hierdie laaste boek van die spanningsvolle trilogie oor 1 Recce onthul Alexander Strachan, bekroonde skrywer en self 'n oud-Recce, meer oor die Recces se betrokkenheid daar.
Propvol spanning, adrenalien, hoogdrama en onvergeetlike vertellings deur oud-Recces wat dié ervarings eerstehands beleef het.
Author Alexander Strachan
Share
