Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624089070 | Published: August 27, 2021 | Paperback

Man in die maan

Man in die maan

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 330
Regular price R 0 Sale price R 330
Out of print
VAT included.

Sedert die dag toe die maan deur 'n asteroïde getref is, weet almal dat dit onafwendbaar is: dis die begin van die Einde. Tog gaan die lewe op Dennehoop eintlik ongesteurd voort. Maar dan verdwyn Stegman, die makelaar wat alewig versekering aan almal probeer verkwansel, spoorloos. En terwyl Kaptein Emma Rosely die saak ondersoek, kom sy agter dat die inwoners van Dennehoop 'n klomp geheime vir mekaar wegsteek.

View full details