Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624089216 | Published: November 12, 2019 | Paperback

Die biblioteek aan die einde van die wêreld

Die biblioteek aan die einde van die wêreld

Regular price R 320
Regular price R 0 Sale price R 320
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Prokureur Ian Brand stuur 'n ondeurdagte twiet die kuberruim in en sy lewe word oornag pure hel. Thuli Khumalo, studenteaktivis op 'n kampus wat stink na petrol en traangas, moet kies tussen vaderverraad of haar beginsels versaak. Snaar Windvogel, vroeër van Matjiesfontein, is nou in transisie onder die lem van 'n enigmatiese plastiese chirurg. En al hoe gereelder slaan 'n kruisboogmoordenaar in die Moederstad toe . . .
Hierdie en vele ander fassinerende karakters bevolk 'n landskap waarin die enigste sekerheid ónsekerheid is. Want Etienne van Heerden se tergend aktuele nuwe roman sê veel oor die tyd waarin ons lewe, waar privaatheid en identiteit abstrakte begrippe geword het, fopnuus ononderskeibaar van die werklikheid, en “die waarheid” klaarblyklik 'n onhaalbare ideaal.

View full details