Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624089421 | Published: March 18, 2020 | Paperback

Kinders wat moor

Kinders wat moor

Regular price R 285
Regular price R 0 Sale price R 285
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Wat dryf 'n kind om moord te pleeg? 'n Skynbaar normale kind uit 'n “goeie” huis...
Henri van Breda, die Welkom-begraafplaasmoord, Marcel Steyn en soveel ander. André le Roux kyk na die kínd agter dié opspraakwekkende moorde en soek na 'n antwoord aan die hand van gevallestudies en die jongste navorsing. Wat gaan aan in 'n kind se kop van geboorte tot adolessensie? Wat is die rol van gene, ouers, sosiale media, die internet, videogeweld, boelies, portuurdruk, stres en dagga?

View full details