Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624089513 | Published: February 20, 2020 | Paperback

Die antie met die pienk rok en ander stories

Die antie met die pienk rok en ander stories

Author:Jan Spies
Regular price R 270
Regular price Sale price R 270
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Daar is min mense wat 'n storie soos Jan Spies kan vertel.

Die Antie met Die Pienk Rok en Ander Stories is 'n keur uit sy humoristiese vertellings in Pilatus tot molshoop, Poort deur die koue, Profeet met kondensmelk en Pille vir servette.

Maak opnuut kennis met onvergeetlike karakters soos Maans Maanse, sersant Jônie Louw en pater Hoeflies wat ietsie neem vir die koue in 'n poort naby Kenhardt, Orrelkosie wat 'n halwe dag neem om te verduidelik hoe om 'n pil in 'n hoender se keel af te kry, Hábakuk en sy blik kondensmelk en die leerlingverpleegstertjie wat 'n plan bedink om die oumense se valstande skoon te maak.

Die Antie met Die Pienk Rok en Ander Stories sluit vele gunstelinge in.

Author Jan Spies

View full details