Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624089544 | Published: August 26, 2020 | Soft Cover

Rooiborslaksman

Rooiborslaksman

Regular price R 350
Regular price Sale price R 350
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

In Rooiborslaksman word die negentiende-eeuse konflik tussen die Namas, die Herero's en die Duitsers in die Suidwes-Afrika vervleg met die lewensverhale van Liesbet Lambert wat wees gelaat word tydens die pokke-epidemie en Frederik Vlermuis vir wie Gobabis se kerktoring soos die kameeldoringboom lyk waaraan die rooiborslaksman sy prooi ryg.

View full details