1
/
of
1
ISBN: 9780624089735 | Published: July 1, 2020 | Paperback
Anton Goosen Liedjieboer
Anton Goosen Liedjieboer
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Hanlie Retief
Regular price
R 375
Regular price
R 0
Sale price
R 375
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Ná 40 jaar se rock 'n roll in Afrikaans vertel die legendariese Anton Goosen nou sy volle verhaal, soos neergepen deur die bekroonde joernalis Hanlie Retief.
Die vader van Afrikaanse rock skryf oor sy grootwordjare in die Vrystaat, sukses en roem, sy lewe op die langpad, die Musiek-en-Liriek-era, die hoogtepunte en teleurstellings langs die pad.
Aangrypend, eerlik en vol humor: Dit is die lewe van Anton Goosen. 'n Lewe teen die stroom op.
Author Hanlie Retief
Share
