1
/
of
1
ISBN: 9780624090014 | Published: March 26, 2021 | Paperback
`n Baie lang brief aan my dogter
`n Baie lang brief aan my dogter
Author:Marita van der Vyver
Regular price
R 360
Regular price
R 0
Sale price
R 360
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
'n Baie lang brief aan my dogter is Marita van der Vyver, een van Afrikaans se mees geliefde skrywers, se ontroerende jeugmemoir. Dit is 'n speurtog deur die skrywer se beginjare, maar dit is ook 'n liefdesbrief aan 'n dogter en 'n taal en 'n land. En bowenal is dit 'n ma se poging om sin te maak van hierdie wrede wêreld waarin sy haar nou begewe.
Author Marita van der Vyver
Share
