Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624090137 | Published: February 17, 2021 | Paperback

Gangster

Gangster

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 335
Regular price R 0 Sale price R 335
Out of print
VAT included.

'n Intieme blik op bendegeweld - van dié wat die geweld gepleeg het sowel as dié wat onskuldig is. Carla van der Spuy praat met mense van 'n gangster wat “nie genoeg vingers en tone het” om te sê hoeveel mense hy gedood het nie tot 'n ma wie se kind sonder waarskuwing aangeval was. Sy laat toe dat mense in hul eie woorde 'n beeld skep van die hoop en wanhoop, onsekerheid en vasberadenheid wat deel is van lewe tussen gangsters.
Met hierdie boek is daar insig tot hoe die gangs ledes kry, sowel as hoe mense probeer om weg te breek daarvan. Daar is insig vanaf 'n polisielid en van die groep wat 'n veel beter rehabilitasiesyfer het as die tronk - want daar is steeds hoop. Hier lê 'n gemeenskap sy hart bloot.

View full details