Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624090250 | Published: July 11, 2020 | Paperback

Maggie: My lewe in die kamp

Maggie: My lewe in die kamp

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 335
Regular price R 0 Sale price R 335
Out of print
VAT included.

Maggie was net 13 jaar oud toe die Anglo-Boereoorlog uitbreek. Ná maande in huisarres word sy en haar gesin na 'n konsentrasiekamp gestuur. Hier ervaar hulle honger, onsekerheid en verlies, maar ook die goedhartigheid van Britse soldate. 'n Verhaal van swaarkry en erge ontbering, maar ook van medemenslikheid en vriendskappe oor vyandsgrense heen.

Author Maggie Jooste

View full details