1
/
of
1
ISBN: 9780624090403 | Published: July 20, 2020 | Paperback
Absoluut Einstein
Absoluut Einstein
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Christien Neser
Regular price
R 235
Regular price
Sale price
R 235
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Die outistiese Micha uit Amper Einstein (2013) is in Absoluut Einstein in Gr 9, met Matriek-IT onder die knie. In sy nuwe skool moet Dylicia 'n ogie oor hom hou. Sy's die enigste meisie in die robotikagroep wat vir Grottobot Fest 'n robot bou en programmeer. Wanneer die Vuilhonde en Micha koppe stamp, is Dylicia in die middel vasgevang.
Author Christien Neser
Share
