1
/
of
1
ISBN: 9780624090434 | Published: May 27, 2020 | Paperback
Bitterbosbende 1 Die geheim van die nuwe hoof
Bitterbosbende 1 Die geheim van die nuwe hoof
Author:Anzil Kulsen
Regular price
R 175
Regular price
R 0
Sale price
R 175
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Laerskool Bitterbos se nuwe skoolhoof waai soos 'n yskoue onweerswind by die eerste saalbyeenkoms in. Kurt, sy suster Nieke en hulle groepie moet as NW-taak 'n sonkrag-oondjie maak. Toe die gedoente TE goed werk en hulle 'n mini-ontploffing in die vierkant veroorsaak, word hulle na die hoof se kantoor ontbied - met verrassende gevolge
Author Anzil Kulsen
Share
