1
/
of
1
ISBN: 9780624090458 | Published: September 18, 2020 | Paperback
Bitterbosbende 3: Die Grafsangers
Bitterbosbende 3: Die Grafsangers
Author:Anzil Kulsen
Illustrator:Keenan Kulsen
Illustrator:Stephen Wallace
Regular price
R 175
Regular price
R 0
Sale price
R 175
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Die Bitterbosbende besluit om in die skoolkoor te sing. Maar meneer Louw is nie die vriendelikste nie en boonop is daar nuwe koorlede wat Kurt nog nooit in die skool opgemerk het nie en wat blykbaar vir die res van die bende onsigbaar is. Dan ontdek Nieke 'n stuk papier met snaakse simbole, amper soos bladmusiek, in haar geskiedenisboek. Nieke en Kurt besef hulle droom albei oor onaardse aaklige musiek, en 'n koor van kinders geklee in swart, met aardige groot koppe . .
Share
