1
/
of
1
ISBN: 9780624090793 | Published: October 5, 2020 | Paperback
Ster en die skugter vyf
Ster en die skugter vyf
Author:Henriëtte Linde-Loubser
Illustrator:Elizabeth Pulles
Regular price
R 235
Regular price
R 0
Sale price
R 235
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Ster bly by haar broer en sy vrou op 'n plaas. Een nag word sy wakker en 'n erdvark staan langs haar bed, sy snoet op die lakens.'Kom verken die wêreld saam met my,' nooi hy. En so neem die erdvark vir Ster op 'n nag van snuffel en ontdek. Hulle gaan op ander nagtelike ontdekkingstogte daarna, want die erdvark wil vir Ster die ander skaam diere wys, die skugter vyf: die erdvark, oewerkonyn, Kaapse luiperd, ietermagog, en wit leeu.
Author Henriëtte Linde-Loubser
Illustrator Elizabeth Pulles
Share
