Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624090809 | Published: March 11, 2021 | Paperback

Waar kom ons vandaan?

Waar kom ons vandaan?

Regular price R 265
Regular price R 0 Sale price R 265
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Hierdie boek vertel die verhaal van waar ons spesie vandaan kom - van die Oerknal, die ontstaan van sterre, ons son en die planete, en die vroegste lewende selle tot die eerste ape, en die menslike voorganger, Homo erectus. Ons spesie, Homo sapiens, het ontwikkel van jagter-versamelaars tot landbouers tot die eerste beskawings.

View full details