Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624090885 | Published: November 23, 2021 | Paperback

In die tyd van die gif

In die tyd van die gif

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 350
Regular price R 0 Sale price R 350
Out of print
VAT included.

Min sou Dana Snyman weet toe hy die Rugbywêreldbeker-eindstryd op Rondomskrik kyk dat die euforie van dié oomblik kortstondig sou wees; dat ons lewens binnekort handomkeer sou verander. Dana verwoord die sonderlinge ervaring van die afgelope agttien maande - van rugbytriomf tot treur en vertwyfeling. Dan kry hy self ook Covid. Dana se kenmerkende fyn waarneming en deurleefde wysheid maak In die tyd van die gif 'n leesmoet. Daar is pyn en verlies, maar ook geloof en hoop - en 'n goeie blomjaar.

Author Dana Snyman

View full details