Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624091028 | Published: January 30, 2025 | Soft Cover

Persomi

Persomi

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 315
Regular price R 350 Sale price R 315
Out of print
VAT included.

Herdruk!
Boek 02
Boelie is mister Fourie se oudste seun en erfgenaam; Pérsomi is die bywonerskind en haar biologiese pa is onbekend. Maar 'n baie spesiale vriendskap ontwikkel tussen hulle . . . Tog hou iets Pérsomi terug. Waarom kan sy nie met oorgawe liefhê nie? En wanneer sy as jong prokureur inwillig om die Indiërwinkeliers se gedwonge verskuiwings in die hof te beveg, bring dit haar in konflik met die gemeenskap - én met Boelie. Te midde van alles bly die vraag: Wie is Pérsomi se pa?

View full details