Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624091134 | Published: March 17, 2022 | Paperback

Mieke 2: Spikkelsterre op Mtwana

Mieke 2: Spikkelsterre op Mtwana

Regular price R 205
Regular price Sale price R 205
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Mieke se pad kruis met Sasha Dyssel, Miss Eco Warrior Limpopo-finalis, wat die skool en Mtwana se gas is. Fen en al die graadsewe-seuns verloor hul hart op die mooie Sasha. Maar dis Mieke wat die dieper kant van die meisie leer ken, en uitvind waarom sy en Smiley, die outjie wat gedurig 'n nuwe blouoog het,  soveel in gemeen het. Die ontkoping is die finaal van Miss Eco Warrior, met afskeid en oorgang vir beide Mieke en Fen wat deur die storie verweef is.

View full details