1
/
of
1
ISBN: 9780624091233 | Published: April 16, 2021 | Paperback
Op Soek na Saartjie
Op Soek na Saartjie
Author:Dominique Malherbe
Regular price
R 390
Regular price
R 0
Sale price
R 390
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Op 15 Julie 1932 sterf CJ Langenhoven skielik. Dat hy 'n jong Joodse vrou, die vurige rooikop Sarah Eva Goldblatt, as eksekuteur van sy literêre nalatenskap benoem, kom as 'n verrassing. Dominique Malherbe was van kleins af gefassineer deur die familiefluisteringe oor dié groottante van haar en haar verhouding met Langenhoven. Uiteindelik besluit sy om antwoorde te soek oor Saartjie se lewe, haar werk en die raaisel rondom haar babaseun.'n Ongewone en boeiende literêre liefdesverhaal.
Author Dominique Malherbe
Share
