Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624091394 | Published: October 20, 2020 |

Jou geldsake

Jou geldsake

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 330
Regular price R 0 Sale price R 330
Out of print
VAT included.

Covid-19 het die wêreldekonomie soos 'n atoombom getref. Die pandemie het groot skade aan die geldsake van individue én maatskappye aangerig. In Jou geldsake gee Theo Vorster riglyne oor hoe om rasionele langtermynbesluite in moeilike omstandighede te neem. Met die regte kennis kan jy en jou gesin moeilike tye oorleef en finansieel aanhou floreer.

Author Theo Vorster

View full details