1
/
of
1
ISBN: 9780624091424 | Published: October 16, 2020 | Paperback
Met My Rooi Rok Voor Jou Deur
Met My Rooi Rok Voor Jou Deur
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Audrey Blignault
Regular price
R 350
Regular price
R 0
Sale price
R 350
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Die onweerstaanbare Audrey Blignault het destyds die wêreld van die Afrikaanse vrou óópgeskryf en was haar tyd vooruit. Dié unieke keur bring haar beste werk byeen, van kort sketse uit die vroeë bundels tot langer essays en verhale uit latere publikasies. Hierdie baldadige, skalkse, “onwennige ouma” skryf dalk oor vervloë dae, maar op so 'n unieke, toeganklike manier dat dit vir vandág se leser kraakvars is, en jou ten diepste raak.
Author Audrey Blignault
Share
