Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624091455 | Published: October 1, 2021 | Paperback

Freek Robinson - Op die man af

Freek Robinson - Op die man af

Regular price R 350
Regular price R 0 Sale price R 350
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

'Vir 45 jaar het Freek Robinson die grootste nuusgebeure in die ou én nuwe Suid-Afrika eerstehands beleef. As TV-joernalis en nuusanker was hy 'n gereelde besoeker in miljoene Suid-Afrikaners se huise.
In sy memoires deel Freek dit wat hy agter die skerms beleef het.
Dié boek verweef die lewe en loopbaan van een van ons land se mees gerespekteerde en geliefde joernaliste en gee 'n besonderse blik op die ingrypende nuusomwentelinge in ons onlangse geskiedenis.'

View full details