1
/
of
1
ISBN: 9780624091721 | Published: October 25, 2021 | Paperback
Meer as net 'n ma
Meer as net 'n ma
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Lente Swift
Author:Suzanne Smit
Author:Juanli Theron
Regular price
R 320
Regular price
R 0
Sale price
R 320
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Die beeld van ouerskap op sosiale media is lieflik, maar ver van die werklikheid af. En dan is daar die mommy wars...
Drie doodgewone ma's, het besluit dis genoeg van die mededinging en oordeel - ma's behoort mekaar eerder te ondersteun. En só is Die Naguilklub gebore: 'n oordeelvrye digitale ruimte waar ma's mekaar inspireer, ondersteun en raad gee.
In dié boek deel die stigterlede hul ouerskapervarings. Eerlik, hartroerend, dikwels skreeusnaaks, en gevul met die soet en swaarkry van ouerskap.
Share
