Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624091745 | Published: September 22, 2022 | Paperback

Moord op Stellenbosch

Moord op Stellenbosch

Regular price R 340
Regular price R 0 Sale price R 340
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Opspraakwekkende moorde uit die mooie Stellenbosch het die land oor die afgelope twee dekades geskok. Die gesoute joernalis Julian Jansen praat met familie en vriende van die slagoffers, kry toegang tot geslote polisiedossiere en onthul nuwe inligting waaroor daar nog nie vantevore berig is nie. Hier vertel hy die verhale, nie net van die bekende slagoffers nie, maar ook van iemand soos die plaaswerker Felicity Cilliers - 'n vrou van wie die wêreld byna vergeet het.

Author Julian Jansen

View full details