Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624091813 | Published: September 13, 2021 | Paperback

Herontdek jou selfvertroue

Herontdek jou selfvertroue

Regular price R 350
Regular price R 0 Sale price R 350
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Is jy 'n perfeksionis en voel jy nooit goed genoeg nie? Verhinder jou swak selfbeeld jou om jou doelwitte te bereik? Jy is nie alleen nie.
Rolene Strauss deel hoe ook sy met selfvertroue gesukkel het, selfs terwyl sy die Mej. Wêreld-kroon gedra het, en hoe sy ware selfvertroue gevind het.
Dié boek is 'n onmisbare gids vir elke vrou wat soms aan haarself twyfel. Rolene se sewe beproefde stappe vir vroue op soek na die moed om hul drome vreesloos na te jaag, kan ook jou lewe verander.

View full details