Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624091899 | Published: September 16, 2021 | Paperback

Wie skrik vir Wortel Wolf?

Wie skrik vir Wortel Wolf?

Author:ZZZ
Illustrator:Nicolene Louw
Regular price R 69
Regular price R 180 Sale price R 69
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Die bekende sprokies Die drie varkies, Rooikappie en Die seun wat Wolf! geskree het word in hierdie beginnerleesboek op hulle kop gekeer. Wortel, die vegetariese wolf is die hoofkarakter in al drie verhale. Hy klop aan om knoffel vir sy sop te leen by drie varkies wat in sy straat intrek. Hy loop Rooikappie in die bos raak net toe gevaar dreig en in Namakwaland help red hy oom Jan se skape uit die kloue van 'n . . . jakkals!

Author Leon-Ben Lamprecht

Author ZZZ

Illustrator Nicolene Louw

View full details