1
/
of
1
ISBN: 9780624091929 | Published: February 18, 2022 | Paperback
Anderkant die blou
Anderkant die blou
Author:Zelda Bezuidenhout
Regular price
R 170
Regular price
R 0
Sale price
R 170
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Lienke en Dezi beleef die vakansie van hulle lewe in Kalkbaai.
By die hotel ontmoet hulle Danroy, 'n kelner wat vakansiewerk doen, wat hulle na al die mooiste plekke in die baai vat. Hulle leer ken Danroy se 'skwad' en sy geliefde Uncle Kaz. Dan is daar 'n tragedie op see wat Danroy en sy ma se lewe omkeer.
Soos Uncle Kaz altyd sê: 'Mens het net drie goete nodig om gelukkig te wees: iemand om lief te hê, iets om jou hande mee besig te hou, en iets om na uit te sien.'
Author Zelda Bezuidenhout
Share
