Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624092018 | Published: February 4, 2022 | Paperback

Koöperasie-Stories

Koöperasie-Stories

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 69
Regular price R 285 Sale price R 69
Sale Out of print
VAT included.

Hierdie heruitgawe van Koöperasiestories bevat 30 kortverhale en sluit onder meer die volgende ou gunstelinge in:

Skeef gelaai
Soontjie
Merk haar vir my
Die man wat so kon spu
Liefde is 'n winskoop
Dubbele kyk in die oog
Milky bar Eksterminasie
'n Ruikertjie geelperskes
'n Dier in pyn
Om 'n vrou aan te kleef
Die snorkmasjien
PG du Plessis was een van Afrikaans se meestervertellers. En met Koöperasiestories wat ook as 'n televisiereeks uitgesaai is, het hy volksbesit geword. Hierdie heruitgawe is 'n keur van die gewildste humoristiese kortverhale oor die lief en die leed van die mense in die dorp Gezinasrus.
Flambojante karakters soos Veldsman, Genis, Vissertjie, Myta, Oom Botes en die Pieterses kruip ten spyte hulle stommighede en streke, diep in 'n mens se hart.

View full details