Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624092087 | Published: October 29, 2021 | Paperback

Veldhospitaal 12

Veldhospitaal 12

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 360
Regular price R 0 Sale price R 360
Out of print
VAT included.

Toe briewe en 'n dagboek in 'n koekblik op die solder van die ou plaashuis gevind word, ontdek Jurgens en Susan Schoeman hulle is die nasate van die Duitser Helmut Schumann. Helmut, 'n negentienjarige mediese student, moes van 1905 tot 1907 in die veldhospitaal vir Herero- en Namagevangenes in Lüderitzbucht werk. In pleitbriewe aan sy ma en die huishoudster, Grete dokumenteer hy sy wroegings en liefdeskapades, maar veral die onmenslike omstandighede waaronder hy moet werk.

View full details