Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624092209 | Published: August 22, 2023 | Hardcover

Die lewe is n asem lank

Die lewe is n asem lank

Regular price R 320
Regular price Sale price R 320
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Mag die bome groen bly
en die sterre wit,
en mag daar altyd mense wees
wat mekaar sonder skaamte
in die oë kan kyk -
want die lewe is 'n asem lank
en die sterre op die Anderplek donker -
- Breyten Breytenbach, “26 November 1975”, Ysterkoei-blues

Die lewe is net 'n asem lank is 'n versameling van 100 gedigte oor verlies en vertroosting deur van Afrikaans se bekendste digters.
Hartroerende verse oor die dood, rou, afskeid, verganklikheid en menswees. Dis die ideale geskenk aan iemand wat 'n geliefde vir altyd moes groet ̶ veral wanneer 'n mens nie die woorde kan vind om te troos nie.
Gedigte onder meer deur NP van Wyk Louw, Elisabeth Eybers, Sheila Cussons, Ingrid Jonker, Petra Müller, Breyten Breytenbach, George
Weideman, Antjie Krog, Danie Marais, Ronelda Kamfer, Loftus Marais, Pieter Odendaal en Jolyn Philips.

View full details