Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624092247 | Published: April 22, 2021 | Paperback

Hartstories van ons land se boere

Hartstories van ons land se boere

Author:Ivor Price
Regular price R 315
Regular price R 0 Sale price R 315
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Terwyl die gronddebat woed, stel dié boek ons voor aan die landbouers wat die kos verbou waarvan Suid-Afrika leef. Ivor Price en Kobus Louwrens gee ons 'n intieme blik in die daaglikse plaaslewe en uiteenlopende boere se belewenisse en stories.
Of dit nou reuse agribesighede is, of klein maar geliefde plasies wat met passie bewerk word, elke boerdery is uniek en elke boer het 'n storie. 'n Inspirerende ode aan ons landbouers.

Author Ivor Price

Author Kobus Louwrens

View full details