Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624092278 | Published: March 18, 2021 | Paperback

Nootvat. Kwashaal. Stapel.

Nootvat. Kwashaal. Stapel.

Regular price R 310
Regular price R 0 Sale price R 310
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Bernard Odendaal se tweede digbundel ontgin temas soos die funksie en aard van digterskap; die drang om die onuitspreekbare te wil verwoord; die voortbestaan van Afrikaans; die sterflikheid van die mens en die natuur. Die digter dink terug aan 'n verlore jeugwêreld en vriende, kinders wat in diaspora is, en 'n nageslag wat elders en anderstalig gaan grootword. Dis 'n bundel met eietydse gedigte waarin 'n soepel taalspel gespeel word, maar wat ook hoogs toeganklike verskuns bevat.

View full details