1
/
of
1
ISBN: 9780624092292 | Published: October 2, 2021 | Paperback
Minder as niks
Minder as niks
Author:Irma Venter
Regular price
R 350
Regular price
R 0
Sale price
R 350
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Dertig jaar gelede is Johan Botha lewenslank tronk toe gestuur vir die moord op drie tienermeisies. Terminaal siek en pas vrygelaat, vra hy misdaadjoernalis Ami Prinsloo om hom te help om sy onskuld te bewys.
Hoe kan sy nee sê? Dis 'n uitstekende storie. En as 'n voormalige swemkampioen met geraamtes in haar eie kas, weet sy hoe dit voel om als te verloor. Om te sukkel om mense in die oë te kyk.
Hoe dit voel as iemand na aan jou vermoor word en te weet dat die skuldige nog op vrye voet is . . .
Author Irma Venter
Share
